Gemeente van die Uniting Presbyterian Church in Southern Africa (UPCSA)

english / afrikaans
Die CPK | Hulpbronne | Ander | Kapel

TUIS

kontak

PREEKSKETSE

Sommige preke wat ons leraar lewer, word as 'n preekskets hier beskikbaar gestel. Enige iemand wat daaruit waarde kan put is welkom om dit te gebruik, verder uit werk en aan te pas. Ons verlang nie enige erkenning waneer dit as 'n hulpbron gebruik word nie. Ons waardeer dit egter altyd as iemand ander mense na hierdie webwerf verwys, as dat vir hom of haar waarde gehad het.

Die volledige preke is op CD en kasset beskikbaar en kan teen ZAR15.00, plus posgeld, vanaf die kerkkantoor bestel word by admin@cpk.co.za.

Laai Acrobat Reader af

Die preeksketse is in Adobe Acrobat formaat hier beskikbaar. Indien jy nog nie daaroor beskik nie, kan jy dit hier aflaai. Of klik op die logo.

Vir nog preeksketse, in Engels, gaan na Sermon Outlines.


Gehuives deur eStart Computer Services. Centurion-Wes Presbiteriaanse Kerk © 2006.