Gemeente van die Uniting Presbyterian Church in Southern Africa (UPCSA)

english / afrikaans
Die CPK | Hulpbronne | Ander | Kapel

TUIS

kontak

Oordenkings

Die CPK stuur Oordenkings aan lidmate, vriende en ander belangstellendes dwarsoor die land en in talle lande wêreldwyd. Indien jy nie die oordenkings ontvang nie, kan jy ons gerus kontak om jou op die adreslys te plaas.

Die nuutste Oordenkings (in PDF-formaat) is:

Adventstyd: Vrede / Shalom. – 06/12/2017
Adventstyd. – 29/11/2017
Christus die Koning - deel twee. – 22/11/2017
Christus die Koning - deel een. – 15/11/2017
Wees gereed om Christus by sy heilige Maaltyd te ontmoet. – 08/11/2017
Ons word 'n gestuurde gemeente. Deel 2 – 01/11/2017
Ons word 'n gestuurde gemeente. Deel 1 – 18/10/2017
Jesus het ons opdrag gegee om sy verlossing met almal te deel. – 06/09/2017
Is dit sinvol om so besig te wees? – 30/08/2017
Daar is net rus in God. – 23/08/2017
God wil nuut met jou begin. – 16/08/2017
Ja, jy het 'n keuse! – 02/08/2017
Staan op! Laat skyn jou lig! – 26/07/2017
Die Heilige Gees van God, gawes van die Gees. – 28/06/2017
Die Heilige Gees van God, vrug van die Gees. – 21/06/2017
Die Heilige Gees van God, die Gees van Waarheid. – 14/06/2017
Die Heilige Gees van God. – 07/06/2017
Pinksterfees – 31/05/2017
Hemelvaart (2) – 24/05/2017
Hemelvaart (1) – 17/05/2017
Paas-Vryheid of 'n tronklewe? – 09/05/2017
Sκ nou net Jesus het regtig uit die graf opgestaan? – 03/05/2017
Ons het die Paastyd nodig. – 19/04/2017
Tenebrae – 12/04/2017
Palmsondag – 05/04/2017
Jesus het ter wille van ons die kruis opgeneem. – 29/03/2017
Jesus het gesterf dat ons werklik kan lewe. (2) – 15/03/2017
Jesus het gesterf dat ons werklik kan lewe. (1) – 08/03/2017
'n Oordenking vir Aswoensdag. – 01/03/2017
Ons het die volmaakte onskuld van Jesus ontvang. – 22/02/2017
Emosies, sommige is goed en ander vernietigend. – 15/02/2017
Die Bybelse opdrag om die Here te loof en aanbid. – 08/02/2017
Geloof en geloofwaardigheid. (3) – 02/02/2017
Geloof en geloofwaardigheid. (2) – 26/01/2017
Geloof en geloofwaardigheid. (1) – 19/01/2017
Nederigheid is 'n gawe wat lei tot redding en getroue diens. – 11/01/2017



Gehuives deur eStart Computer Services. Centurion-Wes Presbiteriaanse Kerk © 2006.