
Gemeente van die Uniting Presbyterian Church in Southern Africa (UPCSA)
Die Centurion-Wes Presbiteriaanse Kerk (CPK) is 'n gesinskerk, baseer op die Bybel as die Woord van God. Welkom by ons tuiste op die Internet!
Jongste inligting...
> Groot aantal kort, Bybelse, relevante Oordenkings.
> Lees 'n verskeidenheid stimulerende Artikels.
> Lees 'n klompie Preeksketse.
> Ons kerkgebou, 'n klassieke kapél. Kom kyk
> Beplan jy om te trou? Loer in by troues.
Belangrike Datums
Om 2010 se kalender af te laai, klik hier.
Palm Sondag 28 Maart, 08:15. Tenebrae Diens, 1 April, 19:00. Goeie Vrydag, 2 April, 08:15. Paassondag, 4 April, 08:15.
Waar aanbid ons?
Afrikaanse eredienste vind elke Sondag om 08:15 plaas, by Alettalaan 186, Raslouw, Centurion, Pretoria in Tshwane. Naby Mall @ Reds, Ruimte- en Rooihuiskraalweg. GPS ko-ordinate, Garmin: S 25 52.03 48 - E 28 07. 53 34. Lees verder hier.
Centurion-Wes Presbiteriaanse Kerk © 2007.